Israel-reeks 11: Hooglied
Shir HaShirim
Marzanne Leroux-Van der Boon
EPUB
ca. 10,99 €
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Religion/Theologie
Beschreibung
Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah? Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim - 'n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd 'n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
March of the return, Israel, Joodse gebruike, Israel-reeks, Israel/Palestina-konflik, Hooglied, Marzanne Leroux-Van der Boon, Israelse gebruike, Marc Krige