img Leseprobe Leseprobe

'n Lewe voor God

366 dagstukkies oor praktiese Christenwees

Stephan Joubert

EPUB
ca. 11,99

Lux Verbi img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Religion/Theologie

Beschreibung

"Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry ... en ook om vir die Here te leef." 'n Lewe voor God is 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Met dié keur uit sy dagstukkies help Stephan ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van temas soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Stephan Joubert, dagstukkies, praktiese christenwees, leef bewustelik voor God, leef in oorgawe voor God, gebed, naasteliefde, vergifnis