Ontvoer
Constant van der Merwe
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Eks-polisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig onmiddellik agterna. Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ’n eienaardige goue hangertjie wat die meisie laat val het. Wanneer George in sy soeke na die meisie te naby aan die waarheid kom, word sy eie lewe en dié van die twee vroue vir wie hy omgee, Elena en Carla, bedreig. Sal hy die meisie uit die kloue van ’n bose netwerk kan red voordat dit te laat is?
Kundenbewertungen
crime, spanning, crime novel, fiction, novel, Pinnacle Point, Suid-Kaap, misdaad, Southern Cape, Afrikaanse fiksie, sekshandel, Afrikaans, suspense, ex-police, Mosselbaai, fiksie, suspense fiction, Suid-Afrika, Blombos-grotte, mensehandel, Die geheim van Mussolini se kaart, crime fiction, misdaadroman, Blombos caves, misdaadfiksie, Albertinia, Mossel Bay, spanningsroman, roman, South Africa, eks-polisie, sex trafficking, suspense novel, Afrikaanse boeke, Constant van der Merwe, Ontvoer, human trafficking, spanningsfiksie