img Leseprobe Leseprobe

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

EPUB
ca. 10,99

Kwela img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Die Afrikaanse sanger bekend as Ober leef daadkragtig, raak ons kampvegter, ons ideale self, ons gewete. En dan raak hy vergete. Jare later belig sy agent, Sybie, hierdie gebeure in ’n plakboek van woorde: ’n verhaal van vriendskap, kreatiwiteit en sukses teen die agtergrond van politieke omwenteling van die ’70’s tot ’90’s. Ondanks die sukses groei verwyte en verwydering. En tog, toe Ober vir Sybie ’n laaste keer nodig het, laat vaar hy alles om te keer dat sy vriend iets verskrikliks aanvang.

Weitere Titel von diesem Autor
Zirk van den Berg
Zirk van den Berg
Zirk van den Berg
Zirk van den Berg
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

1990's, Die vertes in, friendship, singers, Suid-Afrika, Een of ander held, Tweegevreet, sukses, artists, sewentiger jare, fictional biography, Die onsigbare pou, success, fiksie, 1970's, nineties, music, novella, history, Hochnamib, Zirk van den Berg, eighties, kreatiwiteit, sangers, apartheid, fame, seventies, Ek wens ek wens, South Africa, geskiedenis, historiese roman, tagtiger jare, negentiger jare, fiksionele biografie, roem, creativity, novelle, 1980's, fiction, vriendskap, music industry, musiek, bands, historical novel, musiekbedryf, Afrikaans