Hoe ek dit onthou
Annie Klopper, Francois van Coke
Sachbuch / Biographien, Autobiographien
Beschreibung
Francois van Coke, die voorsanger van die omstrede rockgroep Fokofpolisiekar, vertel in sy eie stem aan Annie Klopper die gebeure wat hom as mens en musikant gevorm het. Sy perspektief word gebied op mylpale soos Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, sy sololoopbaan en die sukses van “Toe vind ek jou”. Minder bekende en onbekende verhale word ook vertel oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in ’n tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees. Dít is sy stories, hoe hý dit onthou.
Kundenbewertungen
life story, songs, soberheid, punk, sobriety, sanger, Francois van Coke, musiek, Fokofpolisiekar, lewensverhaal, music, Hoe ek dit onthou, dwelms, musician, liedjies, biography, drugs, The Voice, Annie Klopper, lewensverhale, Van Coke Kartel, rock, Francois Badenhorst, Toe vind ek jou, Afrikaans, Dagdrome in suburbia, biografie, singer, musikant, stories agter die tunes