img Leseprobe Leseprobe

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

EPUB
ca. 11,99

Kwela img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Magdaleen Verster probeer die stukke van haar lewe optel na die dood van haar tweelingsuster, Misha. Wanneer sy ’n onwaarskynlike vriendskap met ’n eksentrieke wetenskaplike smee, bevind sy haar in die opwindende maar omstrede wêreld van stamselnavorsing. Sy kan haar suster nie terugbring nie, tog kan sy moontlik ’n verskil aan ander se lewens maak. Maar alles kom teen ’n prys. En soms is die prys van een mens se lewe ’n ander mens se dood.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Die waarde van stil bure, relationships, loss, murder, moordverhaal, spanning, crime, verlies, suspense novel, misdaadroman, mediese spanningsroman, moord, twin, death, krimi, medies, stamselle, medical suspense novel, fiction, novel, stamsel, spanningsroman, dood, tweeling, medical thriller, Afrikaans, Zelda Bezuidenhout, roman, suspense, Die dekonstruksie van Retta Blom, sterfte, stem cell, fiksie, crime novel, stamselnavorsing, medical, stem-cell research, verhoudings, Kwela, misdaad