Een of ander held
Zirk van den Berg
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
In November 1905 beskryf ’n Windhoekse koerant Siegfried Bock as ’n nuwe soort held. Maar die moordenaar wat hy voor die hof gebring het se advokaat stel Siegfried in ’n heel ander lig. Boonop is oberleutnant Berghammer en die Namakryger Jager Orlam albei daarop uit om Siegfried te laat boet. En dan is daar die burokraat Stauffacher met sy skreiende planne. Siegfried sien nie uitkomkans nie. Maar daar móét een wees, veral noudat liefde vir hom wink . . .
Kundenbewertungen
fiksie, roman, Parts Unknown, Afrikaans, liefde, speurverhaal, novel, Duitswes, Kwela, Suid-Afrika, geskiedenis, Zirk van den Berg, Siegfried Bock, polisie, Een of ander held, Namibia, Die vertes in, Tweegevreet, love, German South West Africa, Kwela Books, history, detective, police, South Africa, trilogy, historical fiction, Duits-Suidwes-Afrika, Kwela Boeke, Namibië, historiese roman, trilogie, fiction, hofsaak, courtroom drama