Hart van Klip
Didi Potgieter
EPUB
ca. 5,08 €
Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)
Beschreibung
Die vonke spat behoorlik ...
Christi is die jongste lid van die suksesvolle Country-groep, Steely Susters.
Haar skoonheid laat die meeste mense twyfel in haar talent en sy is daarop
uit om hulle verkeerd te bewys. Na haar vorige verhouding traumaties
geëindig het, weet sy dit is nou haar kans om op haar loopbaan te fokus.
Dan loop sy weer vir Richard Barret raak. Die sexy Ierse musikant en een
van die grootste foute van haar lewe. Sy weet dit is die beste om heeltemal
uit sy pad te bly, maar wanneer ’n familietragedie dié twee forseer om saam
op Steely Hills te bly, spat die vonke behoorlik!
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie