Toneelstuk: Thomas@skaduwee.net

Samestelling

PDF
ca. 0,01

LAPA Publishers img Link Publisher

Beschreibung

Hierdie eenbedryf is ’n verwerking van ’n gedeelte uit thomas@skaduwee.net van Carina Diedericks (LAPA Uitgewers, 2016). Dit is kort genoeg om in klastyd op te voer, met minimale dekor soos twee stoele en rugsakke. Dit kan dien as ’n inleiding tot die lees van die boek, of ’n prikkel om leerders aan te moedig om die reeks te lees.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen