Werkboek: My ouma is ''n rock-ster

Samestelling

PDF
ca. 0,01

LAPA Publishers img Link Publisher

Beschreibung

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ''n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te hê nie, soos wat Rikus uitvind toe ''n skurk probeer om sy ouma te ontvoer...

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen