INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand
Armand Aucamp
EPUB
ca. 3,82 €
Ratgeber / Essen & Trinken
Beschreibung
Kook kaal saam met Armand! 14 Banting-resepte vir gesonde en kreatiewe disse.
Armand Aucamp is een van Suid-Afrika se grootste A-lys-bekendes. Hy deel sy gedagtes oor hierdie 14 Banting-resepteboek: ''Ek dink hierdie tyd van isolasie is die perfekte tyd om weer na ons eetgewoontes te kyk. Beter keuses te maak en weer ’n konneksie met als om ons te koester; veral ook kos.''
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie