Al wat tel
Irma Venter
EPUB
ca. 11,99 €
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit ’n sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van ’n Duitse joernalis wat bewerings van ’n ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik ’n verband tussen die twee stories?
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
spanningsverhaal, Ami Prinsloo, Mosambiek, krimi, Kruger Wildtuin, speurroman, Irma Venter, bosveld, spanningsroman, fiksie, geldwassery, roman, Upington, moord, misdaadsroman, Afrikaans, joernalis, korrupsie, Johannesburg