Die binneland in
Dana Snyman
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Geschichte
Beschreibung
Dana Snyman is volksbesit. Met Die binneland in verken dié geliefde skrywer ons land en sy mense vandag. Dana reis landin, op soek na sekerheid en lig. Hy rou oor dié wat weggeval het, soos die ikoniese Fred Mouton. Hy gesels met Pipo die clown, die karwag wat Adriaan Vlok onthou en oom Bok Horn wat ’n leeu uitoorlê het. In die nadraai van die pandemie, met beurtkrag, oorlog in Oekraïne en die politiek, begin mense moed opgee, ook oor hulself. Maar Dana vind hoop, liefde – en geloof.
Kundenbewertungen
digkuns, die Grens, reise, ANC, Suid-Afrika, <p>platteland, Van Wyk Louw, diensplig, Moederkerk, Springbokke, bekering, Antjie Krog, Nkandla, </em>rugby, misterie, <em>Grondpadgeloof, Fred Mouton, Orania, Real Housewives, die Bybel, Pink Floyd, Piet de Jager, Bybelverse, NG Kerk, pandemie, Afrikaans, slaggate, beurtkrag, All Blacks, gedigte, kuns, politiek, sterre, <span>reünie, oorlog in Oekraïne, Karoo, Jerusalemgangers, wokeness, Nissan 1400, Gerrie Coetzee, stories, rou, ChatGTP, Datsun 1200, <em>Die Laaste Avondmaal</em>, Adriaan Vlok, Ampie, begrafnis, N4, clowns