Laaste kans
Marita van der Vyver
EPUB
ca. 13,99 €
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
’n Groep vriende kom die eerste keer in vyf-en-twintig jaar bymekaar om Adriaan se verjaardag te vier. Een vir een maak die gaste hul opwagting by Adriaan en Yvette se strandhuis aan die Weskus. Sommige bring hul kinders en die uitbundige gelag van kleinkinders saam. Sedert hulle mekaar laas gesien het, moes party van lewensmaats en drome afskeid neem; ander het nuwe liefde en betekenis gevind. En dan is daar Yvette wat haarself nie sover kan kry om vir almal van háár reis te vertel nie.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
menswees, oudword, Weskus, ouer, vriendskap, strandhuis, ontheemde mense, humor, kanker, dans, kleinkinders, vriende, jeug, Laaste kans, verhouding, gaste, aftrede, Wegkomkans, afskeid, liefde, kinders, verjaarsdag