Diensplig
Hoekom stotter ons pa's so?
Anelia Heese
EPUB
ca. 11,99 €
Sachbuch / Sonstiges
Beschreibung
Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970’s en 1980’s verplig is om weermagdiens te doen. In Diensplig praat van dié mans, baie vir die eerste keer, openhartig oor hul ervaringe. Hulle praat hier eerlik oor onder meer die eerste kontak, die eerste keer toe iemand ’n makker verloor het, hoe sommige “terrie-ore” versamel het, oor patrollies in die townships, en die interne stryd wat dikwels agterna gevolg het.
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
stotter, , skiet, witheid, grens, pa's, dood, soldaat, diensplig, trauma, weermag, generasie, grensoorlog, murray la vita, anelia heese, angola, potgooi, deon lambrecht, oorlog, apartheid