Onder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika
Annemarié van Niekerk
Sachbuch / Biographien, Autobiographien
Beschreibung
In haar memoir vervleg Van Niekerk haar eie lewensverhaal aangrypend en onthutsend eerlik met ’n verkenning van die groot kwessies in ons land: geweld teen vroue, skuld en onmag, aandadigheid en keuse. Onder ʼn bloedrooi hemel is ʼn diep ontroerende persoonlike reis, van geweld na genade, meesterlik vertel.
Kundenbewertungen
Umtata, persoonlike vertelling, GBV, verkragting, Nadine Gordimer, Port Elizabeth, Daniel Hugo, Antjie Krog, Marita van der Vyver, geweld in Suid-Afrika, Broederbond, skuld aan apartheid, wrede moorde in Suid-Afrika, farm murders, geweld teen vroue, Melt Myburgh, Yeoville, COSAW, memoir, Suid-Afrikaanse memoir, redes vir geweld, literary memoir, violence in South Africa, plaasmoord, Nederlandse blik op Suid-Afrika, apartheid guilt, buiteblik, Hilbrow, outsider view on South Africa, apartheid, women in South Africa, Njabulu Ndebele