img Leseprobe Leseprobe

Skatryk

Waarom ons beter leef as ons voorsate

Johan Fourie

EPUB
ca. 12,99

Tafelberg img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Geschichte

Beschreibung

Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ‘’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier. Boeiend en verrassend.

Kundenbewertungen

Schlagwörter

welvaart, slawehandel, goud, apartheid, lobola, Lego, rugby, Wêreldbeker, welvaartgroei, armoede, ekonomiese ontwikkeling, ongelykheid, ekonomiese vryheid, imperialisme, ryk, eiendomsreg, Eskom, handel en nywerheid,  <em>​Our Long Walk to Economic Freedom</em>​, Blombos, uitbuiting, kolonialisme, globalisasie, vryheid, feodalisme, ekonomiese geskiedenis, diamante, Afrika-migrasie, Wakanda, slawerny, Johan Fourie,  <em>​</em>Nelson Mandela, welvaartgaping