img Leseprobe Leseprobe

Lindie Stander

Agter my glimlag

Lindie Stander

EPUB
ca. 11,99

Tafelberg img Link Publisher

Sachbuch / Biographien, Autobiographien

Beschreibung

Lindie Stander was op die kruin van haar loopbaan toe sy in ’n bloedbevlekte bed in ’n staatshospitaal wakker word. Elise Kruger, die karakter wat Lindie in Binnelanders vertolk het, het sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af verdwyn. Lindie het besef dat sy die rol van die geliefde Elise – en haar lewe soos sy dit ken – kwyt is. In haar kenmerkend rou stem vertel Lindie haar hartverskeurende maar tog hoopvolle verhaal soos net sy kan – sonder skroom en met ’n goeie skeut humor.

Kundenbewertungen

Schlagwörter

depressie, pille, tragedie, sielkundige,  <em>​Villa Rosa</em>, sepie,  ​drama, TV, ma, televisiebedryf, KKNK,  <em>​Binnelanders</em>​,  kokaïen, Elise Kruger, aktrise, herstel, Afrikaans, terapie,  <em>Finesse</em>​,  <em>Tip</em>​, verslawing, staatshospitaal, rehabilitasie,  ​<em>Kwêla</em>​, komedie,  <em>​Man-Alleen</em>​, bipolêr, ADHD, gay, Lindie Stander, kykNET, medikasie,  <em>​Huisgenoot</em>​, selfdood