Meer as jou seerkry
Johannes Bertus de Villiers
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Ratgeber / Lebenshilfe, Alltag
Beschreibung
Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd geloop het nie. Maar jy kán dit oorleef -- en selfs sterker wees.
Kundenbewertungen
Johannes Bertus de Villiers, groei, Johannes de Villiers eboeke</span></p>, veerkragtigheid, waardering vir lewe, rou, stukkend, <p><span>trauma, dood, posttraumatiese groei, dankbaarheid, beter verhoudings, innerlike krag, kalmte, wonde, spiritualiteit, aanvaarding, Zhuang Zhou, selfdeernis, pyn, vrees, wysheid, nuwe moontlikhede, help, meditasie, verlies, Riokan Taigu, posttraumatiese stres, seerkry, heling, blydskap, Zen, mindfulness, wenke, Pema Chödrön, yoga, vreugde