Elf dae in Amsterdam
Elizabeth Wasserman
EPUB
ca. 8,49 €
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Wanneer Millie die kans kry om na Amsterdam te gaan om haar tante te help aansterk na ’n operasie, gryp sy die kans aan. Haar droom word gou beduiwel toe haar tante langer in die hospitaal moet aanbly en sy alleen moet klaarkom. Boonop is daar die storie wat haar ma haar vertel het voor haar vertrek: Ouma Tina is as jong meisie baie skielik uit Europa weg, in die middel van die Tweede Wêreldoorlog. Sy het wel haar ouma se dagboek saamgebring. . . dalk kan sy tog die storie ontrafel.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
gracht, Tweede Wêreldoorlog, Oxford, Nederland, Parys, poezenboot, Holland, Europa, historiese fiksie, eiland, New York, grag, Anna Atoom, reisverhaal, WWII, Speurhond Willem