Retoervloot
Dan Sleigh
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Geschichte
Beschreibung
Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide retoervloot terug na Nederland uit Batavia. Saam op die vlagskip, sy vyf jong kinders. Hulle word een-een siek – die gevreesde kinderpokke. Op 12 Februarie gaan die gesin aan land in Tafelbaai. Enkele maande later is sowat die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke. In Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh dié gegewe, en die verbysterende werkinge van die VOC-retoervlootstelsel, lewend voor die oog.
Kundenbewertungen
smallpox, 1795, Jan van Riebeeck, Kompanjiestuin, pokke, skeepvaart, variola, retoervloot, vryboere, Dutch East India Company, Johannes van Steelant, Cape of Good Hope, Wals met Matilda, Die Buiteposte, VOC, skepe, Kaapse geskiedenis, handelsroetes, Dan Sleigh, kinderpokke, Afstande, Eilande, Kaap de Goede Hoop, Nederland, Batavia, Kaapse verversingspos, Brouwer-roete