img Leseprobe Leseprobe

Mieke 3: Weerlig oor Mtwana

Christien Neser

EPUB
ca. 6,99

Tafelberg img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid. Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante.  Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis.  'n Boelie gryp sy foon en 'n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se neus. Fen én Jock word geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana. 

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

jagluiperd, Jos, Christien, Herkules, Einstein, Eco Warrior, Christine, Mtwana, Bosveld, Fenyan, wildlewe, rehabiliteer, Bosjan, plaasskool, Rooikat, koshuis, Fen, natuurlewe, Jock, Limpopo, Phiri, Tumi, lodge, Kinshasa, Mieke, wildsplaas, veearts, Amsterdam, Elle, Neser, Elske