img Leseprobe Leseprobe

Koöperasiestories

PG du Plessis

EPUB
ca. 9,99

Tafelberg img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in ’n mens se hart.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

PG du Plessis, humor, Gezinasrus, gunstelinge,  </em>Veldsman, meesterverteller, Myta, die Pieterses., platteland, Afrikaans, Oom Botes, Genis, kortverhale, Vissertjie, stories,  <em>Koöperasiestories, kontreistories, keur