img Leseprobe Leseprobe

Anderkant die blou

Zelda Bezuidenhout

EPUB
ca. 5,99

Tafelberg img Link Publisher

Kinder- und Jugendbücher / Kinderbücher bis 11 Jahre

Beschreibung

Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle Danroy, 'n kelner wat vakansiewerk doen, wat hulle na al die mooiste plekke in die baai vat. Hulle leer ken Danroy se "skwad" en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar 'n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe omkeer. Soos Uncle Kaz altyd sê: "Mens het net drie goete nodig om gelukkig te wees: iemand om lief te hê, iets om jou hande mee besig te hou, en iets om na uit te sien."

Kundenbewertungen

Schlagwörter

As mens geluk kon proe, Toe ons oneindig was, romanse, Zelda, Lady Madonna, Ses weke van Thomas en Ella, geluk, Kaapstad, vakansieromanse, Olympia Cafe, Kaz, Kalkbaai, Dezi, Lienke, Danroy, Confessions of a Ginger Pudding, Skerwe