Herontdek jou selfvertroue
Sewe stappe na ’n nuwe jy
Rolene Strauss
EPUB
ca. 11,99 €
Ratgeber / Familie
Beschreibung
Is jy ’n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Verhinder jou swak selfbeeld jou om jou doelwitte te bereik? Jy is nie alleen nie. Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs terwyl sy die Mej. Wêreld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het. Dié boek is ’n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Rolene se sewe beproefde stappe vir vroue op soek na die moed om hul drome vreesloos na te jaag, kan ook jou lewe verander.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
gids, sukses, boek, transformasie, skoonheidskoningin, suksesvol, Mej. Wêreld, vreesloos., Rolene Strauss, vertroue, Selfvertroue, drome, mooi, dokter, perfeksie, vroue, moed, Herontdek jou selfvertroue, perfek, Mej. Suid-Afrika, coaching, slim, doelwitte