Moord op Stellenbosch
Julian Jansen
Sachbuch / Gesellschaft
Beschreibung
Opspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie. Hier vertel hy die verhale, nie net van die bekende slagoffers nie, maar ook van iemand soos die plaaswerker Felicity Cilliers – ’n vrou van wie die wêreld byna vergeet het.
Kundenbewertungen
Marie Verwey, vervolg, Charmelin Davids, Klaas Jonkheid, dossier, steek, wond, moord, De Zalze-moorde, misdaadsyfer, Julian Jansen, grudade, hof, meswond, skuldig, grumoord, Alberto Costa, Jason Rohde, Hannah Cornelius, SAPD, forensies, Stefan Smit, Susan Rohde, byl, Franschhoekpas-moorde, roof, pleit, Inge Lotz, polisie, beseer, polisieman, kopwond, onskuldig, moorde, skiet, hofsaak, Erin van Rensburg, misdaad, Felicity Cilliers