img Leseprobe Leseprobe

Meer as net 'n ma

Stories en raad uit die hart van Die Naguilklub

Lente Swift

EPUB
ca. 11,99

Tafelberg img Link Publisher

Ratgeber / Familie

Beschreibung

Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars... Drie doodgewone ma’s, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma’s behoort mekaar eerder te ondersteun. En só is Die Naguilklub gebore: ’n oordeelvrye digitale ruimte waar ma’s mekaar inspireer, ondersteun en raad gee. In dié boek deel die stigterlede hul ouerskapervarings. Eerlik, hartroerend, dikwels skreeusnaaks, en gevul met die soet en swaarkry van ouerskap.

Kundenbewertungen

Schlagwörter

ma, Lente, ouerskap sonder oordeel, ondersteun, snaaks, sosiale media, Instagram, bors, bottel, Juanli, village.

, Suzanne, Die Naguilklub, ouerskap, swaarkry, boek, ma's, Facebook, Tim Theron, beeld, mammas, slapelose nagte, moeders, perfeksie, siel, mommy wars, keiser, sleep training, ouerskapervarings, eerlik