img Leseprobe Leseprobe

Met my rooi rok voor jou deur

Audrey Blignault

EPUB
ca. 12,99

Tafelberg img Link Publisher

Sachbuch / Biographien, Autobiographien

Beschreibung

Die onweerstaanbare Audrey Blignault het destyds die wêreld van die Afrikaanse vrou óópgeskryf en was haar tyd vooruit. Dié unieke keur bring haar beste werk byeen, van kort sketse uit die vroeë bundels tot langer essays en verhale uit latere publikasies. Hierdie baldadige, skalkse, “onwennige ouma” skryf dalk oor vervloë dae, maar op so ’n unieke, toeganklike manier dat dit vir vandág se leser kraakvars is, en jou ten diepste raak.

Weitere Titel von diesem Autor
Audrey Blignault
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Waenhuiskrans, volksbesit, memoir, keur., Audrey Blignault, Lana Barnett, verlies, humor, kontreikuns, Met my rooi rok voor jou deur, Marie Heese, kortverhale, essays