img Leseprobe Leseprobe

Op soek na Saartjie

Langenhoven se geheime liefde

Dominique Malherbe

EPUB
ca. 12,99

Tafelberg img Link Publisher

Belletristik / Essays, Feuilleton, Literaturkritik, Interviews

Beschreibung

Op 15 Julie 1932 sterf CJ Langenhoven skielik. Dat hy ’n jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Eva Goldblatt, as eksekuteur van sy literêre nalatenskap benoem, kom as ’n verrassing. Dominique Malherbe was van kleins af gefassineer deur die familiefluisteringe oor dié groottante van haar en haar verhouding met Langenhoven. Uiteindelik besluit sy om antwoorde te soek  oor Saartjie se lewe, haar werk en die raaisel rondom haar babaseun.’n Ongewone en boeiende literêre liefdesverhaal.

Weitere Titel von diesem Autor
Dominique Malherbe

Kundenbewertungen

Schlagwörter

raaisel, memoires, taal, geskiedenis<br />, antwoorde, baba, verhaal, Joodse vrou, navorsing, Afrikaanse gemeenskap, liefdesverhaal, letterkunde, Afrikaner-ikoon, verhouding, Sarah, seun, Jiddisj, Langenhoven, geheime, babaseun, breiwe, herinneringe, Afrikaanse letterkunde, aangenome seun, Sarah Goldblatt, biografie, verlore seun, Afrikaans, aanneming, Goldblatt, lewe, CJ Langenhoven