img Leseprobe Leseprobe

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

EPUB
ca. 6,99

Tafelberg img Link Publisher

Kinder- und Jugendbücher / Kinderbücher bis 11 Jahre

Beschreibung

Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis. Maar soms wel, veral noudat sy in Gr 7 is en haar tannie Sylvie ver weg is in Amsterdam. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar boetie wat sy self kon kies, wat van dag een af saam met haar op 'n donkie skool toe ry.       

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Christien, natuurlewe, Neser , lodge, rehabiliteer, wildsplaas, Bosveld, Fenyan, Fen, Limpopo, veearts, wildlewe, Elle, Bosjan, Elske, Jos, Mieke, Christine, Einstein, plaasskool