img Leseprobe Leseprobe

In die tyd van die gif

’n Jaar en ’n half in stories

Dana Snyman

EPUB
ca. 11,99

Tafelberg img Link Publisher

Reise / Reiseberichte, Reiseerzählungen

Beschreibung

Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Dana verwoord die sonderlinge ervaring van die afgelope agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid. Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif ’n leesmoet. Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop – en ’n goeie blomjaar.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

vader Frans Claerhout, De la Harpe le Roux, begrafnis, blomme, lockdown, Karel Schoeman, Koos Sas, Steven Kitshoff, Shosholoza Meyl, rommelstatus, Jacob Zuma, PRASA, Springbokke, rugby, werkloos, dood, Ace Magashule, grendeltyd, wêreldbeker, president Cyril Ramaphosa, Afrikaners, hond, Zuma se familie, pynappelbier, BEE, Nkandla, Sharpeville, NG Kerk, beurtkrag, Donald Trump, Covid-19, virus, Etienne Leroux, Jaap Durand, die Grens, trein, Piet Botha, Rassie Erasmus, apartheid, masker, dwalers, armblankes, corona, Guptas, Tweetoringkerk, eukatastrofe,  Homeless Wanderers