Maggie: My lewe in die kamp
Die aangrypende verhaal van 'n jong meisie in die Anglo-Boereoorlog
Maggie Jooste
EPUB
ca. 12,99 €
Sachbuch / Biographien, Autobiographien
Beschreibung
Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur. Hier ervaar hulle honger, onsekerheid en verlies, maar ook soms – op ’n verrassende wyse – die goedhartigheid van Britse soldate. Hierdie baie persoonlike vertelling, in haar eie woorde, is ’n verhaal van swaarkry en erge ontbering, maar ook van medemenslikheid en vriendskap oor vyandsgrense heen.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
oorlog, Heidelberg, Russells, dagboek, Boerekommando, konsentrasiekamp, kamp, Natal, Transvaal, Anglo-Boereoorlog, Anne Frank<br /> <br />, ware verhaal, Maggie Jooste, Britse soldate