'n Baie lang brief aan my dogter
Marita van der Vyver
EPUB
ca. 13,99 €
Sachbuch / Biographien, Autobiographien
Beschreibung
’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires. Dit is 'n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
vroue, vrouwees, taal, dogter, Suid-Afrika, woorde, moederskap, kinderjare, skrywer, apartheid, moeder, memoires, generasies, jeugmemoires, land, familie, jeugjare, Afrikaans, boeke, biografie, Frankryk, Marita van der Vyver, ma