img Leseprobe Leseprobe

1 Recce, volume 3

Onsigbaarheid is ons krag

Alexander Strachan

EPUB
ca. 14,99

Tafelberg img Link Publisher

Sachbuch / Sonstiges

Beschreibung

Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte. In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar. Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Suid-Afrika, oud-Recce, Swapo, army, Koue oorlog, SAW, Apartheid, Grensoorlog, Luanda, Cuito.<br /> <br />, Recces, Bosoorlog, trilogie, Angola, Onsigbaar, Slag van Cuito Cuanavale, Mosambiek, UNITA, grens, PLAN, Suidwes-Afrika, Rooi gevaar, 32 Bataljon, weermag, FAPLA, Alexander Strachan, Onsigbaarheid, Koevoet, 1 Recce, Swart gevaar, Namibië