In my vel
Azille Coetzee
Sachbuch / Biographien, Autobiographien
Beschreibung
Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak. Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met hierdie boek verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op 'n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel 'n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as 'n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees.
Kundenbewertungen
witheid, Europese herkoms, ras kwessies, verskille tussen Nederlands en Afrikaans, sosiale gelykheid, feminisme, Suid-Afrikanerskap, witskuld, Azille Coetzee e-boek, dekolonisering, NB-Uitgewers e-boeke, Afrikanerskap, Steve Biko, Tafelberg Uitgewers e-boeke, wit skuld, debat oor Afrikaans, reisverhale oor Nederland, reisverhale oor Amsterdam, patriargie, Tafelberg Uitgewers niefiksie, rol van Afrikaners in Suid-Afrika, NB-Uitgewers niefiksie, wit bevoorregting, In my vel e-boek, kolonialiteit