img Leseprobe Leseprobe

Bloed, dunner as water

Suid-Afrika se berugste familiemoorde

Charné Kemp

EPUB
ca. 12,99

Tafelberg img Link Publisher

Sachbuch / Gesellschaft

Beschreibung

Hoe vermoor jy jou eie familie? Dit is elke keer skokkend: Ouers wat hul eie kinders se lewens uitwis - kinders wat hul ouers om die lewe bring - broers en susters wat eens en vir altyd teen mekaar draai. Suid-Afrika het talle sulke tragiese voorvalle. Venolia Siwa: moordenaar van haar vyf kinders. Phoenix Theron wat haar ma vermoor het om haar suster te beskerm. Don Steenkamp: moordenaar van sy ouers en sussie. John Langeveldt wat sy suster en neef met 'n byl doodgekap het. En nog meer… Hoe word familiebande so totaal verbreek? Joernalis Charné Kemp, topverkoperskrywer van Moord op Griekwastad, klop by kenners aan en gaan haal die storie agter die stories.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Kinders wat moor
André Le Roux
Cover Liefde agter tralies
Carla van der Spuy
Cover Vreedsame revolusie
Lukas Daniel 'Niël' Barnard
Cover Moord-en-roof
Albert Blake
Cover Die einde van die wêreld
Johannes Bertus de Villiers

Kundenbewertungen