img Leseprobe Leseprobe

Die AA tot OE van seks

Riette Rust

EPUB
ca. 17,99

Tafelberg img Link Publisher

Ratgeber / Gesundheit

Beschreibung

Wat is die één ding wat vroue verhoed om 'n fantastiese sekslewe te hê? Na dese hoef jy nie langer daaroor te wonder nie. Meer nog: Hierdie boek sal die sluiers voor jou oë wegtrek en jou stap vir stap wys - ja, wys! - hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis 'n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son. Jy leer onder meer: • hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat • wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie • hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets) • hoe om veel, véél waaghalsiger te wees

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Verhale van Hoop
Pieter van Zyl
Cover Hoop, heling & harmonie
Malcolm de Roubaix
Cover Oupa is hemel toe
Amber Richards

Kundenbewertungen