img Leseprobe Leseprobe

Liefde in fokus

Zoë Gouws

EPUB
ca. 4,99

Tafelberg img Link Publisher

Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)

Beschreibung

Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so ánders as die Namibiërs. Faan Viljoen is ’n argitek met ‘n passie vir bekostigbare behuising. Hy is ook die pa van ’n dogtertjie wat graag ‘n model wil word – iets wat vir hom heeltemal onaanvaarbaar is. Die dogtertjie se ma, sy eks, was immers ’n model, en kyk waarop het dít uitgeloop…In ’n Kaapse township, tydens ’n fotosessie van Faan Viljoen se behuisingsprojek, ontmoet hy vir Xante. Dit lyk asof hulle op professionele vlak goed sal saamwerk, maar toe Faan Viljoen ’n paar weke later sien hoedat Xante sy dogtertjie afneem met die oog op modelwerk, is die gort gaar!

Weitere Titel von diesem Autor

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Liefdesverhaal, Afrikaanse liefdesverhale, Afrikaanse romanse, Romantiese boek, Satyn, Sexy dokter, Hartebreker, Verhoudings, Erotiese verhale, Afrikaanse eboek