img Leseprobe Leseprobe

Arnoster en die prokureurtjie en ander vertellinge

Kees van Dijkhorst

EPUB
ca. 6,99

Kees van Dijkhorst img Link Publisher

Reise / Reiseführer

Beschreibung

'n Wye verskeidenheid kortverhale, meesal humoristies, baie met 'n regskinkel, party oor bergklim, ander oor die tragiek van oorlog. Met 'n langer reisverhaal oor die Karakoram in Pakistan en die Sy-roete in Sjina. Die skrywer, 'n bekende regter, put uit sy ervarings as regsgeleerde, wêreldreisiger, bergklimmer en avonturier. Pittig geillustreer deur Marinus Wiechers.

Weitere Titel von diesem Autor
Kees van Dijkhorst
Kees van Dijkhorst

Kundenbewertungen

Schlagwörter

China, travel, humour