img Leseprobe Leseprobe

Reisgogga

Biografie Christine Van Wyk

Christine Louw

EPUB
ca. 6,99

PublishDrive img Link Publisher

Ratgeber / Sammeln, Sammlerkataloge

Beschreibung

Dis 1971. In haar bagasie is Frommer se Europe on $5 a day, in haar adresboekie 'n paar telefoonnommers en in haar hart 'n droom. Christine van Wyk is 51 en sy pak op eie houtjie Europa aan met min geld maar groot durf. Dis voor die tyd van tasse met wieletjies, selfone, e-pos en internet. Sewe weke, elf lande met agtien bestemmings en geen hotelbesprekings. Engeland, Nederland, België, Frankryk, Duitsland, Oostenryk, Switserland, Italië, Griekeland, Spanje en Portugal is op haar lysie. Sy kom te staan voor groot uitdagings. Die leser ontdek saam met haar, leer van die vreemde en beleef spanningsvolle oomblikke wanneer sy groot struikelblokke moet oorkom.Reisgogga gaan oor baie van ons se begeerte om die vreemde te verken.


Ouma het ons almal in globetrotters verander, skryf Albertus Louw, een van haar meer as 40 kleinkinders. 


Reis is 'n ontdekking en ontdekking is 'n reis.

Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Reisgogga
Christine Louw
Cover Ag, Ma, whatever!
Linda Friedland
Cover Een glas dooswit
Linette Retief

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Europese Reisverhaal droom vir familie wat toer, Ontdekkingstog beskrywing vir oud en jonk, Droom ver en wyd Afrikaner in Engeland en vreemde, Formidabele vrou in Venisie Milaan, Bergpieke Sneeu Switserse en Franse Alpe, Vlieg hoog bo die wolke en vaar op die Rynrivier, Biografie Vrou alleen met reistas en koffer